Skip to product information
1 van / of 3

101 Oordenkings Vir Meisies (Sagteband)

101 Oordenkings Vir Meisies (Sagteband)

101 oordenkings vir meisies bied kort, inspirerende oordenkings vir laerskool-meisies. Rebecca Davis vertel hulle van die wonderlike dinge wat God deur die lewens van Christene oor die hele wêreld heen gedoen het sodat hulle uit dié werklike verhale kan leer.

Elke dagstukkie staan op drie bene: (1) Leer meer oor iets wat regtig gebeur het (oordenking), (2) lees God se Woord (Bybelvers); en (3) gesels met God (gebedsvoorbeeld).
Met hierdie drie eenvoudige stappe sal meisies vinnig leer hoe om elke dag hul eie stiltetyd te hou.

Gewone prys / Regular price $13.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $13.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!