Skip to product information
1 van / of 4

Luisterboek: Droombos Vol.1

Luisterboek: Droombos Vol.1

Die eerste volume in hierdie luisterboek reeks oor Droombos en sy bosdiertjies, feetjies en kabouters bevat 5 snitte om te luister:

  • Droombos se nuwe prinsessie
  • Reënboogfeetjie se ongeluk
  • Talienkie Tandmuis en die dief
  • Klaas Vakie se lang nag
  • Diep in Droombos.

Maak toe jou ogies, luister fyn en kom kuier saam in Droombos!

(1 CD - boeke ongelukkig nie meer in druk nie).

Gewone prys / Regular price $14.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $14.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!