Skip to product information
1 van / of 3

Ek leer tel

Ek leer tel

Hierdie kleurvolle telboek maak voorskoolse kinders op 'n prettige manier vertroud met getalle, terwyl hulle stelselmatig van 1 tot 100 leer tel. Moedig jou kind aan om hardop saam met jou te tel, terwyl iy na elke element wys en julle die pragtige tonele op elke bladsy verken.

Gewone prys / Regular price $10.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $10.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!