Skip to product information
1 van / of 3

Ek wil nie slaap nie

Ek wil nie slaap nie

Gaan saam met Ned deur sy slaaptydsroetine, al is hy glad nie slaperig nie. Hy en Mamma bêre saam sy speelgoed, bad, lees ‘n storie en sing ‘n liedjie!

Die "Groot Trëe" reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes!

Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met ‘n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is. 

Ook beskikbaar: Klaar met Doeke, Ons Kry 'n Baba

Gewone prys / Regular price $18.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $18.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Title
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!