Skip to product information
1 van / of 3

Slimkoppe Lees Vlak 2 Boek 3 Goggas en diere

Slimkoppe Lees Vlak 2 Boek 3 Goggas en diere

Goggas en diere is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 2 (Aan die gang) is net reg vir outjies wat sinne begin lees. Die woorde vertel die storie en die kleurryke prente steun die vertelling.

Wanneer kinders dit regkry om kort paragrawe te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 3 se avonture aan te durf.

Gewone prys / Regular price $8.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $8.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!