Skip to product information
1 van / of 3

Groot Verseboek - Deel 3

Groot Verseboek - Deel 3

In die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poësie in 'n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die nuutste swart en bruin en wit stemme, in 'n hoogbloei van poësie oor alles van geweld tot deernis, liefde tot vrees, aarde en drome - deel van 'n wonder waarvan die einde nog lank nie in sig is nie.

(Sagteband, 508 bladsye)

Gewone prys / Regular price $35.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $35.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!