Skip to product information
1 van / of 3

Kringe in 'n Bos (Sagteband)

Kringe in 'n Bos (Sagteband)

Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul - Oupoot - wat losbreek van sy trop...

Oupoot en Saul het 'n vreemde band tussen hulle. In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul volg Oupoot se spoor, al nader aan die waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.

Hierdie boek deur Dalene Mathee is 'n tydlose meesterstuk!


Gewone prys / Regular price $27.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $27.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!