Skip to product information
1 van / of 3

Pharos Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary

Pharos Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary

Die gewilde Pharos tweetalige sakwoordeboek (2019, 5de uitgawe, 5de druk) het 'n splinternuwe groen baadjie!

  • Geskik vir Afrikaans en Engels moedertaal of addisionele taal
  • 35 000 trefwoorde
  • Woordverdeling en klem
  • Woordsoorte
  • Verbuigings: Trappe van vergelyking, meervoud, verlede tyd
  • Vertalings en gebruiksvoorbeelde
  • Frases en uitdrukkings
  • Afleidings met afgekorte woordsoorte
  • Kompak maar omvattend.
Gewone prys / Regular price $24.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $24.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!