Skip to product information
1 van / of 3

Plakkerpret Met 555 Diere

Plakkerpret Met 555 Diere

Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret hê met 555 plakkers van diere van dwarsoor die wêreld. Van ’n uitstappie op die plaas tot ’n opwindende safari kan kinders verskeie dieretonele skep. Hou klein vingertjies só op die langpad besig!

Ook beskikbaar: Plakkerpret met 555 monsters

Gewone prys / Regular price $16.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $16.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!