{"product_id":"vrugte-gees-1","title":"Vrugte van die Gees - 3","description":"\u003cp\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eVrugte van die Gees\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e: \u003c\/span\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eGoedheid, Sagmoedigheid en Selfbeheersing\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is die derde en finale boek in ’n splinternuwe reeks kinderboeke wat gebaseer is op die vrug van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003ePikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie ’n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie \u003c\/span\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eVrugte van die Gees\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hul lewens. Dit help ook ouers om hul kinders Bybelse waarhede te leer.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e• Helder en kleurvolle illustrasies\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e• Geestelike waarhede word prettig oorvertel\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e• Inhoud moedig familiegesprekke, besprekings en Bybelse lering aan\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e• Van waarde vir ouers en kinders\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e• Perfekte geskenk!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e(Hardeband, 200mm x 200mm, 48 bladsye)\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Boekwurm","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43233448100034,"sku":"BW327","price":15.5,"currency_code":"AUD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0549\/5160\/8514\/files\/IMG_0594.heic?v=1695904673","url":"https:\/\/boekwurm.com.au\/products\/vrugte-gees-1","provider":"Boekwurm","version":"1.0","type":"link"}