1
/
van / of
4
Speel-Speel: Sjef se Kombuis (boek en bykomstighede)
Speel-Speel: Sjef se Kombuis (boek en bykomstighede)
Hierdie speel-speel interaktiewe stel met stewige karton speelstukke, is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om te speel dat hul sjefs is!
Pas die 15 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy sjef speel daarmee. Die boek het 'n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die 15 los speelstukke.
Gewone prys / Regular price
$32.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$32.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability




Boekwurm - vir ons mense en ons taal!
