Gratis pdf-Afrikaanse leesboekies

Gratis pdf-Afrikaanse leesboekies

Jeanne van Zyl

Indien jy in ‘n japtrap-noodgeval gou ‘n Afrikaanse leesboekie in die hande wil kry, het Afrikaans.com sommer ‘n hele blad vol boeke wat jy gratis in pdf-formaat kan aflaai (en selfs uitdruk)!

Titels sluit in:

- Die Bere wat Beskerm
- Skippie leer Geldsake
- My Naam is Lerato
- Leroy op die Maan
- Louis Leer ‘n Nuwe Taal
- Patatranke vir Oupa
- Die Skoenkaloen
- Manje die Skoenlapper
- Miempie die Mier
- Schalk se Skattejag
- Drie Hoera’s vir Denver
- Tippie Leer My Lees Vlak 1 - Aktiwiteite
- Die hele Kadoempie-reeks deur Jeanette Grobler.

Laai direk hiervandaan af:
https://afrikaans.com/lees-dit/kinderboekrak/ 

Deel gerus en laat weet iemand wat dit sal nuttig vind! Baie dankie aan Afrikaans.com en LAPA Uitgewers / LAPA Kinder- en Jeugboeke 🌸

Terug na blog / Back to blog

5 kommentare / comments

Ek wil dit gebruik vir my kleindogter se spraakterapie.

Petro Swart

Ek wil graag my dogter meer laat lees

Arenda Hendriks

eK WIL DIT GRAAG BY MY NASORG SE LEESHOEKIE GEBRUIK

ISEBELLA BLIGNAULT

Ek wil graag my kleinseun Afrikaans leer lees

Amore Davids

Wil graag vir my kinders geneuik

Sterna

Laat 'n kommentaar / Leave a comment