Welkom by Boekwurm - jou tuiste vir Afrikaanse stories, Bybels, dagstukkies, resepteboeke en leermateriaal in die buiteland! Ons lewer regoor Australië, Nieu-Seeland, Kanada en die VSA af.

Welcome and enjoy our range of South African recipe books, stories and Afrikaans devotionals and educational books. We deliver across Australia, NZ, Canada and the USA!

  • Taalleer & Spelling / Spelling & Grammar

    Vorder met Afrikaanse taalleer, taalreëls, idiome, spelling en skryf van voorskool tot Graad 8.

    Begin Leer / Start Learning 
  • Woordeskat / Vocabulary

    Van woordeskatboekies met helderkleurige prente tot volledige tweetalige woordeboeke - hier is iets vir almal.

    Verken / Explore 
  • Leer Lees / Learn to Read

    Eenvoudige gegradeerde leesboekies om selfvertroue te bou met Afrikaans lees!

    Leer self lees / Learn to read 
1 van / of 3

We love all things South African, so we've curated a collection of Proudly SA recipe books and special stories to warm hearts everywhere!

Check it out! >

Boek van die Week / Book of the Week

Kry jou kind skoolgereed met hierdie vrolike werkboek! Alles wat ’n voorskoolse kind nodig het in een groot werkboek: Leer om aanwysings te volg, 'n potlood te bemeester, prenteverhale te interpreteer, items te identifiseer en met mekaar te verbind, en antwoorde te merk. Die perfekte hulpmiddel om kinders vir die groot skool gereed te kry!

Voorskoolse Werkboek

Tweetaligheid / Bilingualism

Die navorsing wys dat tweetaligheid soveel voordele inhou! Dis eenvoudig - hou net aan praat en om saam stories te lees! As jy meer struktuur wil hê rondom Afrikaans leer, is hier lekker leermateriaal.

Bilingualism and multilingualism benefit us throughout our lives - there's so much research to prove it. If you want to maintain your home language, the easiest way is to just keep talking. But if you'd like more structure around learning Afrikaans, check this collection out!

Leer Afrikaans / Learn Afrikaans
  • Leer en oefen lekker Afrikaans, waarookal julle gaan!

    Leer en oefen lekker Afrikaans, waarookal julle...

    Ons het ‘n bietjie met Nadia van Zyl, woonagtig in Australië, gesels oor die informele en formele strategieë wat gesinne tuis kan volg om Afrikaans lewend te hou. Ek het haar ook uitgevra...

  • Gratis pdf-Afrikaanse leesboekies

    Gratis pdf-Afrikaanse leesboekies

    ‘n Handige skakel na ‘n hele blad vol boeke wat jy gratis in pdf-formaat kan aflaai (en selfs uitdruk)! Titels sluit in:- Die Bere wat Beskerm- Skippie leer Geldsake- My...

    3 kommentare / comments

  • Ons Spraakterapeut Praat oor Tweetaligheid - Deel 2

    Ons Spraakterapeut Praat oor Tweetaligheid - De...

    10 Wenke om tweetaligheid in jou kind te bevorder. Hierdie is die tweede in 'n reeks van drie artikels deur Sumari Erasmus. Sy is 'n spraakterapeut, maar ook 'n Afrikaanse mamma...

Het jy navrae of versoeke? Kontak ons! / Questions or requests? Contact us!