Skip to product information
1 van / of 3

Helde van Suid-Afrika 3

Helde van Suid-Afrika 3

Ontmoet 'n paar van Suid-Afrika se dapperste helde - van Klara Majola wat een koue nag na haar blinde pa gaan soek het, tot Hector Pieterson wat die wereld se oe oopgemaak het vir die gruwels van apartheid, en 'n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om homself en sy kollegas te red.

Ook beskikbaar: Helde van Suid-Afrika 1 en Helde van Suid-Afrika 2

Gewone prys / Regular price $15.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $15.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!