Skip to product information
1 van / of 3

Moederland

Moederland

Moederland bied 'n fassinerende blik op die toekoms. 'n Puik nagevorsde, aksiebelaaide riller vir volwassenes.
In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan 'n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder 'n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig. Genadedood noem hulle dit. Want, sê die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie...

Gewone prys / Regular price $34.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $34.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!