Skip to product information
1 van / of 4

50 Vrae Oor Hoe Om My Planeet Te Red

50 Vrae Oor Hoe Om My Planeet Te Red

Hierdie boek gaan oor enigiets wat jy nog ooit wou weet oor hoe om ons planeet te help. Jy gaan alles uitvind oor klimaatsverandering, bedreigde spesies en nog vele meer. Dis nie 'n ensiklopedie of 'n omvattende ontleding nie, maar iets veel beter. Dis 'n lekker vinnige manier om te speel én leer!

Met bordspeletjie binne-in die boek, plus 'n QR-kode na 'n digitale ervaring.

Sien ook: 50 Vrae Oor Die Menslike Liggaam

Gewone prys / Regular price $12.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $12.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!