Skip to product information
1 van / of 4

Maaltye - Christine Capendale

Maaltye - Christine Capendale

MAALTYE bevat meer as 90  moderne en “restaurant tipe”  resepte wat maklik is om te maak. As jy mooi beplan – sal meeste van die resepte ook nie jou kombuis te veel omkrap nie – die resepte is goed getoets,  eenvoudig maar tog interessant.

  • Die boek bevat resepte vir onthaal en spesiale geleenthede, alledaagse gesinsetes, vegetariese resepte asook lekker vinnige geriefsmaaltye vir wanneer jy baie vinnig n maaltyd aanmekaar moet slaan.
  • Daar is ook resepte vir nageregte, bykosse en “pantry staples” plus spyskaart beplannings wenke.
  • Die resepte werk uitstekend en die pragtige foto’s sal jou beslis inspireer om te kook!
Dit is beslis n boek wat op enige kosliefhebber se rak hoort!
Gewone prys / Regular price $47.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $47.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!