Skip to product information
1 van / of 4

Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2

Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek 2

Die tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met 30 splinternuwe volkleuraktiwiteite.

'n Verwyderbare handleiding in die middel van dié boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit/tema. Wenke word byvoorbeeld gegee vir bewegingsaktiwiteite, liedjies en rympies en die oordra van algemene agtergrondkennis.

Temas wat behandel word, sluit in, bv.: "Goggas", "Water", "My klere en liggaam", "Plaasdiere", "Diere wat binne en buite die water woon".

Ook beskikbaar: Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek 1

Gewone prys / Regular price $22.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $22.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!