Skip to product information
1 van / of 4

Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek

Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek

(Scroll down for English)

Oor hierdie boek:

  • Geskik vir graad 4-7 Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal
  • 5000 trefwoorde
  • Woordverdeling en klem
  • Woordsoorte uitgeskryf, plus onderafdelings
  • Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleining, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd
  • Voorbeeldsinne
  • Afleidings met vertalings
  • Frases, idiome en spreekwoorde
  • Intensiewe vorme
  • Sinonieme en antonieme
  • Homonieme, homofone, plus die vertaling
  • Diere: versamelnaam, manlik en vroulik, woord vir die kleintjies, geluid
  • Inligtingskassies

About this book:

  • Suitable for Gr 4-7 home and additional language
  • 5000 headwords
  • Word division and word stress
  • Full parts of speech, with subcategories
  • Degrees of comparison, plural, irregular verbs and past participles, past tense
  • Example sentences
  • Derivatives with translations
  • Phrases; idioms and proverbs
  • Synonyms and antonyms
  • Homonyms and homophones with translations
  • Animals: collective noun, male and female, the young, their sound
  • Additional information boxes


Gewone prys / Regular price $22.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $22.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!