Skip to product information
1 van / of 3

Helde van Suid-Afrika 2

Helde van Suid-Afrika 2

Ontmoet 'n paar van Suid-Afrika se dapperste helde - van aartsbiskop Desmond Tutu wat ons Reënboognasie 'n belangrike les oor vergifnis geleer het tot Enoch Sontonga wie se hartslied steeds in ons land se volkslied voortleef. Hierdie boek bevat ses heldeverhale wat beginnerlesers maklik self kan baasraak!

Ook beskikbaar: Helde van Suid-Afrika 1 en Helde van Suid-Afrika 3

Gewone prys / Regular price $15.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $15.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!