Skip to product information
1 van / of 4

Portchie: van Tweeling tot Trafalgar Square

Portchie: van Tweeling tot Trafalgar Square

Portchie is een van Suid-Afrika se suksesvolste kunstenaars, maar wie is die man wat agter die skilderye skuil? En hoe en wanneer het Jan Hendrik Viljoen van die klein dorpie Tweeling in die Vrystaat aangemeld om die wêreldbekende kunstenaar Portchie te word?

Hierdie memoir kombineer Portchie se inspirerende verhaal met foto’s, 60 skilderye, 12 beelde en selfs sy gunstelingresepte. Portchie se verhaal is een van hoop, van liefde en deernis, en van treffende eenvoud.

Gewone prys / Regular price $35.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $35.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!