Skip to product information
1 van / of 4

Luisterboek: Droombos Vol.2

Luisterboek: Droombos Vol.2

Die tweede volume in hierdie luisterboek reeks oor Droombos en sy bosdiertjies, feetjies en kabouters bevat 5 snitte om te luister:

  • Pollie Poskabouter se Leë Possak
  • Kersvader se Groot Glips
  • Vaak Vaatjie Vergeetkabouter Raak Weg
  • Reënboogfeetjie se Spesiale Dag
  • Diep in Droombos.

Maak toe jou ogies, luister fyn en kom kuier saam in Droombos!

(1 CD - boeke ongelukkig nie meer in druk nie).

Gewone prys / Regular price $17.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $17.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!