Skip to product information
1 van / of 3

Dié Gesprek

Dié Gesprek

As 'n ouer, is een van die vrae waarvoor ons nooit regtig gereed is nie, wanneer jou kind skielik vra "Waar kom babas vandaan?" 

Om met ons kinders oor seks te praat, behoort nie 'n ongemaklike gesprek te wees, wat ons eerder probeer vermy nie. Ons moet dit liewer sien as 'n noodsaaklike geleentheid om met ons kinders oor hul liggaam te gesels en hulle met godvresende kennis toe te rus vir gesonde toekomstige verhoudings.

Hierdie gids kan ouers help om moeilike vrae rondom grootword op 'n reguit en eerlike, maar tog sagte manier, te beantwoord.  Dit sluit 'n woordelys in, en is 'n goeie beginpunt vir jou en jou kind om seksualiteit op 'n gesonde en lewegewende manier te ontdek.

Gewone prys / Regular price $19.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!