Skip to product information
1 van / of 3

Sinkroniseer

Sinkroniseer

Voel jy soms uit pas met jouself, met tyd, of selfs met God?

Sinkroniseer! Vind jou ritme. Leef met sin.

Sinkroniseer nooi jou om opnuut aan te sluit by die ritme van die Een wat jou gemaak het. Hierdie boek help jou om stadiger te leef, sagter te luister en jou lewe met God se polsslag te belyn. Dit is woorde vir tye van soeke, stilte, oorgang en herstel.

Jy sal

  • nuwe betekenis vind in God se lewensritme
  • leer hoe om geestelike ritmes te herontdek
  • ontdek hoe God se tydsberekening perspektief bring
  • aangemoedig word om jouself nie te jaag nie, maar te hoor.

Lees hierdie boek stadig. Of sommer net ’n sin op ’n slag.

Dit is ’n metgesel vir jou reis – nie ’n dagboek of ’n plig nie, maar ’n uitnodiging tot ’n dieper lewe in pas met God.

Gewone prys / Regular price $21.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $21.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!