Ons is met vakansie. Bestellings word weer vanaf 8 Junie 2026 verwerk.
We’re on holiday - processing orders again 8 June 2026.
Gratis pdf-Afrikaanse leesboekies
Jeanne van Zyl
Share
Indien jy in ‘n japtrap-noodgeval gou ‘n Afrikaanse leesboekie in die hande wil kry, het Afrikaans.com sommer ‘n hele blad vol boeke wat jy gratis in pdf-formaat kan aflaai (en selfs uitdruk)!
Titels sluit in:
- Die Bere wat Beskerm - Skippie leer Geldsake - My Naam is Lerato - Leroy op die Maan - Louis Leer ‘n Nuwe Taal - Patatranke vir Oupa - Die Skoenkaloen - Manje die Skoenlapper - Miempie die Mier - Schalk se Skattejag - Drie Hoera’s vir Denver - Tippie Leer My Lees Vlak 1 - Aktiwiteite - Die hele Kadoempie-reeks deur Jeanette Grobler.
19 kommentare / comments
Geen kommentaar
Het n biblioteek by die skool, sal dit daar genruik vir my sorie sessies.
Ek lief die boekies
Ek wil dit gebruik vir my kleindogter se spraakterapie. Sy is 7 jaar oud en ek is baie opgewonde om hierdie reis saam met haar te stap
Ek wil dit gebruik vir my kleindogter se spraakterapie.