Bestel $150+ vir gratis aflewering in Aus / Free delivery on orders $150+ in Aus!
Gratis pdf-Afrikaanse leesboekies
Jeanne van Zyl
Share
Indien jy in ‘n japtrap-noodgeval gou ‘n Afrikaanse leesboekie in die hande wil kry, het Afrikaans.com sommer ‘n hele blad vol boeke wat jy gratis in pdf-formaat kan aflaai (en selfs uitdruk)!
Titels sluit in:
- Die Bere wat Beskerm - Skippie leer Geldsake - My Naam is Lerato - Leroy op die Maan - Louis Leer ‘n Nuwe Taal - Patatranke vir Oupa - Die Skoenkaloen - Manje die Skoenlapper - Miempie die Mier - Schalk se Skattejag - Drie Hoera’s vir Denver - Tippie Leer My Lees Vlak 1 - Aktiwiteite - Die hele Kadoempie-reeks deur Jeanette Grobler.
15 kommentare / comments
My seun is in graad 4 en kan nie Lee’s nie
Ek wil my 5jarige dogtertjie leer om sterk te lees en om lief te raak vir lees
Hello ons wil graag aansluit om beter te lees
Hello ons wil graag aansluit om beter te lees
wil my 7jarige seun lief maak vir lees en hy sukkel