Besendings, aflewering en terugstuur / Delivery and Returns
Ons is 'n klein besigheid wat graag diegene wat by ons boeke bestel, wil tevrede stel met goeie diens en hoë gehalte goedere.
Dit is vir Boekwurm van uiterste belang dat ons klante gelukkig is met die inkopie-ervaring - van eerste besoek aan ons webwerf, totdat die lekker-lees boeke in julle hande is.
Waar lewer Boekwurm oral af?
Boekwurm word bedryf uit Sydney, Australië. Ons aflewerings werk deur Sendle en Australia Post, wat landswyd in Australië aflewer en ook aflewerings in Nieu-Seeland dek. Hulle bedien die landelike gebied ook, maar Sendle gebruik soms 'n tweede koerierparty om by meer afgeleë plekke af te lewer.
Hoeveel kos aflewering?
Boekwurm wil graag gesinne regoor Australië en Nieu-Seeland bederf met lekker boeke teen die beste prys moontlik.
Ons bied graag gratis aflewering regoor Australië en NZ op bestellings bo $150!
Tariewe vir Australië
Afleweringskoste vanaf Sydney
- Standaard (Sendle) - $7.50
- Express (Australia Post) - $15.00
- Express (Australia Post) - GRATIS op bestellings $150+!
Tariewe vir Nieu-Seeland
- <500g: A$15.00
- 500g - 1kg: A$20
- 1kg - 1.5kg: A$25
- 1.5kg - 3kg: A$35
- >$150 bestelling: GRATIS!
Hoe vinnig sal my bestelling verwerk en uitgestuur word?
Ons verwerk byna elke aand bestellings. Ons stel dan elke kliënt se besending saam, verpak dit, registreer dit met ons afleweringsdiens en stuur dit so spoedig daarna uit. Koeriers laai Maandag tot Vrydag pakkies op, so bestellings wat na Donderdagaand geplaas word, word eers Maandag opgelaai.
Tydens periodes wanneer ons hoë volumes bestellings ervaar, kan dit 'n bietjie langer neem om bestellings te verwerk en uit te stuur.
Kan ek my bestelling se vordering monitor?
Ja, ons sal jou deurgaans per e-pos op hoogte hou van jou bestelling se vordering! Ons laat weet jou as jou bestelling ontvang is, verwerk word, gestuur is en jy sal ook die besending via Sendle, ons afleweringsvennoot, kan volg. Julle sal 'n "tracking" nommer en instruksies ontvang sodra die besending oppad is.
Vertragings of ander probleme met aflewerings
Boekwurm is afhanklik van ons derdeparty afleweringsvennoot (Sendle) se samewerking en diens om goedere by u af te lewer. Enige probleme met aflewerings nadat die goedere deur Sendle opgelaai word, is ongelukkig buite Boekwurm se beheer en moet direk met Sendle se kliëntediens opgeneem word. Daar is 'n prodedure vir laat aflewerings, wat met u "tracking" e-pos beskryf word.
E-pos ons asseblief indien julle probleme ervaar by hallo@boekwurm.com.au sodat ons ook ondersoek kan instel en, indien nodig, kan eis teen ons verskering op die besending.
Verlore besendings
Indien u besending se geskatte afleweringsperiode verstryk het (verwys na die "tracking" nommer en instruksies ontvang sodra die besending oppad is), moet u asseblief die prosedure hierbo onder "Vertragings of ander probleme met aflewerings" volg. Indien ons derdeparty afleweringsvennoot deur hierdie proses vind dat die pakkie verlore gegaan het, sal Boekwurm die bestelling weer aan u stuur, teen geen verdere koste aan u (die kliënt) nie.
Beskadigde of foutiewe produkte
Indien u met aflewering merk dat die verpakking merkbaar en aansienlik beskadig is, moet u ontvangs van die besending weier.
Indien u na aflewering merk dat 'n boek in die besending foutief of beskadig is, moet u ons binne 7 dae van ontvangs daarvan in kennis stel (hetsy van die skade, fout of defek wat reeds met aflewering bestaan het, of binne 7 dae van aflewering ontstaan het), en ons inlig van u bedoeling om die produk te laat vervang, of om terugbetaling te eis. Kennisgewings moet asseblief per e-pos aan hallo@boekwurm.com.au gestuur word en foto's van die beskadigde items moet ingesluit word.
U moet dan die produk op u eie koste terugstuur om deur Boekwurm of ons verskaffer nagegaan te word. Ons sal die adres aan u voorsien na ontvangs en lees van u kennisgewing. Indien die produk dan volgens Boekwurm of ons verskaffer se diskresie bevind word as:
- beskadig of foutief, en nie as gevolg van u toedoen nie, sal u geregtig wees (a) vir die produk om op Boekwurm se onkoste vervang te word, of (b) om ten volle terugbetaal te word;
- NIE beskadig of foutief nie; of beskadig of foutief as gevolg van normale gebruik, slytasie, misbruik of mishandeling deur u of u gesin; of deur u (of iemand deur u daartoe toegelaat) wat die produk verstel or beskadig het; sal u verantwoordelik gehou word vir enige kostes wat aangegaan moet word om die produk weer aan u af te lewer, en u sal geen terugbetaling ontvang nie.
Ander redes vir terugstuur
Ons kan ongelukkig nie goedere omruil of terugneem vir enige ander rede as fisiese skade nie.
Verwerking van terugbetalings
Indien u vir enige rede geregtig is op 'n terugbetaling, sal so 'n terugbetaling direk na u bankrekening betaal word. Die betrokke bankbesonderhede sal via korrespondensie met u bevestig word (gerugsteun met bewys van u bankbesonderhede) en op Boekwurm se rekords aangebring word.
Boekwurm sal onder geen omstandighede terugbetalings na 'n derde party se bankrekening maak nie.
Let daarop dat, aangesien terugbetalings deur die banke verwerk moet word, dit tot 10 dae na die goedkeuringsdatum kan neem vir die terugbetaling om verwerk te word.
We are a small business that strives to delight our customers with great service and high quality products. It is of utmost importance to Boekwurm that your shopping experience should be positive - from first website visit, up to the day when you receive your special order.
Where does Boekwurm deliver?
We are located in Sydney, Australia. Our delivery partners are Sendle and Australia Post. They deliver nationwide across Australia and ship to NZ. They may make use of 3rd party courier services when delivering to remote areas.
How much does delivery cost?
Boekwurm wants to serve families across Australia and NZ with books at the best possible price.
We offer free delivery across Australia and NZ on orders over $150!
Rates for Australia:
Shipping cost from Sydney
- Standard (Sendle) - $7.50
- Express (Australia Post) - $15.00
- Express (Australia Post) - FREE on orders $150+!
Rates for New Zealand
- <500g: A$15.00
- 500g - 1kg: A$20
- 1kg - 1.5kg: A$25
- 1.5kg - 3kg: A$35
- >$150 - FREE
How quickly will my order be fulfilled and sent out?
We fulfil orders every evening. We put the books together, package it all up with special touches and register the order with our delivery partner (Sendle) who usually picks it up the next day (Monday to Friday pick-ups only - i.e. orders placed after Thursday evening are only collected on Monday).
During periods of high order volumes, we request your patience with fulfilling orders - it might take a day or three.
Can I track my order's progress?
Yes, we'll keep you up to date via e-mail or SMS (depending on what information you provide at checkout). We'll let you know as soon as your order has been received, fulfilled and shipped. You'll receive a shipping tracking number, and be able to track shipped orders if you download Sendle's Shop plugin.
Delays and other shipping-related issues
Boekwurm is dependent on our 3rd party shipping partner (Sendle) to delivery goods to you. Any problems related to delivery post shipping, are beyond Boekwurm's control and we request that queries be directed to Sendle's client services department.
However, please keep us in the loop via e-mail (hallo@boekwurm.com.au) if you experience shipping-related issues so that we can also investigate and activate shipping insurance claims.
Lost shipments
If a shipment passes its estimated delivery timeframe, please follow the process under "Delays and other shipping-related issues". If, through this process, the 3rd party shipping partner finds that a shipment has been lost, Boekwurm can re-dispatch the lost shipment at no cost to you.
Damaged products
If you find that a product that was delivered to you is:
- defective or faulty within; or
- damaged, excluding damage only to the packaging,
you must inform us within 7 days after you have received delivery of such product of the extent of the damage, defect or fault that existed at delivery, or within 7 days of a product becoming defective or faulty, and of your intention to return the product to be replaced or refunded. Notice must be by means of an e-mail to hallo@boekwurm.com.au.
You must return the product at your own cost for the product to be tested by Boekwurm or the manufacturer, and if the product is subsequently found, in Boekwurm’s or the manufacturer’s sole discretion -
- to be damaged, defective or faulty not due to you, you will be entitled to (a) have the product repaired or replaced at Boekwurm’s expense, or (b) be fully refunded;
- NOT to be damaged, defective or faulty, or to be damaged, defective or faulty due to normal wear and tear, misuse or abuse, or due to you, or someone unauthorised to do so by Boekwurm, having altered or damaged the product, you will be liable for the costs incurred in having such product re-delivered to you and you will not be refunded.
Processing of refunds
Should you be entitled to a refund for any reason, Boekwurm will request you to provide bank account details for our records, along with proof of bank account ownership to reconcile with the ordering party's details. Boekwurm will not pay any refunds into a third party bank account.
To allow for bank processing timelines, please allow ten (10) days post date of refund approval for refunds to be received.