Skip to product information
1 van / of 4

Mpumi Se Towerkrale

Mpumi Se Towerkrale

Die krale klingel, skitter en glinster. Die meisies giggel uit genot! Mpumi en haar maats ontdek dat haar hare kan toor... Wat begin het as 'n doodgewone skooldag in Johannesburg, ontaard in 'n avontuur! Hierdie is 'n oulike storie oor vriendskap, selfbeeld en pragtige hare, met die grote Johannesburg in die agtergrond! 

Also available in English: Mpumi's Magic Beads

Gewone prys / Regular price $11.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $11.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!