Skip to product information
1 van / of 3

Alfabetkaart

Alfabetkaart

Tyd om te leer: Is julle gereed? Op julle merke?
Spring weg met ‘n alfabet vol van kunswerke!

Hierdie A2-grootte plakkaat met pragtige illustrasies wat leerders sal kan “lees”, help dat hulle sommer vinnig leeskampioene kan wees.

Hoewel hierdie alfabetkaart nie met die raam ingesluit kom nie, is julle welkom om die idee by ons af te kyk!

Jou plakkaat word mooi opgerol en netjies verpak in 'n stewige kartonbuis vir die reis na jou huis.

Gewone prys / Regular price $25.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $25.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!