Skip to product information
1 van / of 3

Beloftes vir Elke Dag

Beloftes vir Elke Dag

Of jy vandag leiding nodig het, God wil loof vir sy seëninge, of God se aangesig soek omdat jy mislukking of versoeking ervaar, Beloftes vir elke dag het die inspirasie wat jy nodig het om jou in God se teenwoordigheid te bring. Temas soos beskerming, genade, krag, redding en liefde vir God, en aanhalings deur mense soos Billy Graham en Charles Spurgeon belig God se beloftes aan gelowiges. Dit lei elke leser om te weet dat God elke oomblik by ons elkeen is.

Sagteband, 128 bladsye, klein sakpas formaat (100mm x 150mm).

Gewone prys / Regular price $6.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $6.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!