Skip to product information
1 van / of 4

Leer my lees Tippie Vlak 1 Boek 1-10 (Boekpak)

Leer my lees Tippie Vlak 1 Boek 1-10 (Boekpak)

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Titels in die Vlak 1-boekstel: 1. Hallo, Tippie! 2. Tippie en die hen 3. Tippie se jas 4. Tippie en die kat 5. Tippie en die bok 6. Tippie en die kam 7. Tippie se bal 8. Tippie en die by 9. Tippie en die vis 10. Tippie en die bul

Vlak 1 Voorgestelde ouderdom: Gr R+ (Afrikaans Huistaal, Gr 1+ (Eerste Addisionele Taal)

Gewone prys / Regular price $49.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $49.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!