Skip to product information
1 van / of 4

Leer my lees: Tippie Vlak 3 Boek 1-10 (Boekpak)

Leer my lees: Tippie Vlak 3 Boek 1-10 (Boekpak)

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Titels in die Vlak 3-boekstel: 1. Tippie en loop in die reën 2. Tippie en die perd 3. Tippie en ry fiets 4. Tippie en gaan see toe 5. Tippie kuier op die plaas 6. Tippie ry met die trein 7. Tippie plant groente 8. Tippie bad vir Woef 9. Tippie plant 'n boom 10. Tippie kry twee visse

Voorgestelde Ouderdomme vir Vlak 3: Gr2+ (Afrikaans Huistaal), Gr 3+ (Afrikaans Eerste Addisionele Taal)

Gewone prys / Regular price $49.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $49.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!