Skip to product information
1 van / of 3

Die Familiebybel (NLV)

Die Familiebybel (NLV)

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertalingbeskik oor die volgende unieke kenmerke:
• ’n Stamboom.
• ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.
• ’n Afdeling getiteld “Waar staan dit in die Bybel?” wat Skrifverwysings gee vir belangrike gebeurtenisse in die Bybel, bekende teksgedeeltes, profesieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy gelykenisse.
• ’n Afdeling getiteld “Wat sê die Bybel oor ... ” waarin ’n wye spektrum onderwerpe, van aborsie tot wysheid, alfabeties en tematies ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daaroor te lees.

Die Familiebybel
sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God bymekaar te kom en sal lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het.

• 8 volkleurkaarte
• Groot lettertipe
• 2 merklinte
• Bladsye is goudgerand
• Geskenk aan-bladsy
• Voetnote om verstaan van teks te vergemaklik
• Poëtiese gedeeltes in poëtiese styl geset
• 12-punt lettergrootte
• Grootte: 269 x 82 x 329mm, 1168 bladsye 4.6kg. Kom in boks verpak.

Gewone prys / Regular price $149.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $149.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!