Skip to product information
1 van / of 3

Die Krag van 'n Biddende Meisie

Die Krag van 'n Biddende Meisie

Jy is vir God kosbaar en omdat Hy baie lief is vir jou, kan jy oor enigiets met Hom praat.

Hy wil weet wat jou pla en bekommer, hoe jy voel en waarvoor jy hoop, wanneer jy gelukkig is en wanneer jy hartseer is. Hy is altyd daar vir jou en gereed om te luister, net soos 'n beste vriendin.

In hierdie boek ontdek jy hoe om te bid en hoe jy 'n verskil kan maak wanneer jy bid.

Die belangrikste van alles is dat jou gebede jou nader aan God sal bring en jou sal help ontdek watter wonderlike planne die Here vir jou het.

Stormie Omartian is 'n topverkoper-outeur en dear is al meer as 40 miljoen van haar boeke verkoop. Dit sluit The Power of a Praying®-trefferreeks in, waaronder The Power of a Praying® Life, The Power of a Praying® Wife en The Power of a Praying® Husband. Stormie en haar man, Michael, is al vir byna 50 jaar getroud en het 2 getroude kinders en kleinkinders.

Gewone prys / Regular price $12.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $12.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!