Skip to product information
1 van / of 3

Die Lewe Volgens Wim Vermaak

Die Lewe Volgens Wim Vermaak

Wim Vermaak se lewe is moeilik. Hy is op die punt om graad nege te dop, omdat sy aandag in die LO-klas afgetrek word deur die nuwe meisie met die vlegsel. Sy tweelingsuster, Maddie, wil opsluit deel word van Mars One se sending na Mars en veroorsaak vir hom selfs meer probleme wanneer sy van die dak af foeter en haar enkel breek omdat sy wou sterre kyk. Hul verstrooide ouma Hantie, wat pas by hulle kom intrek het en boonop Wim se kamer beset, val vir'n internets/enter en nou moet hy oppasser speel.

En dan is daar Harold, sy ma se menslike geraamte wat die kunsstudente in opstand bring, en sy advokaat-pa wat as hoof van die Menseregtekommissie in 'n botsing van belange beland wat 'n groot rusie in die huis veroorsaak.

Maar dalk is Wim se LO-taak tog die antwoord om dinge weer op koers te kry.

Gewone prys / Regular price $19.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!