Skip to product information
1 van / of 4

Dit Proe Soos Huis

Dit Proe Soos Huis

In Dit proe soos huis eer Herman Lensing sy ma met sy uitsonderlike talent. Hy weef haar gunstelingresepte, passie vir kos en hul eie stories ineen. Dit is resepte van onthou dié – ’n kosverhaal wat dít wat is, verbind met dít wat was. Kos is liefde en in die kombuis klop die hart van die huis. 

(Sagteband, 192 bladsye)

Gewone prys / Regular price $37.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $37.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!