Skip to product information
1 van / of 4

Eerste Sprokies: Aspoestertjie

Eerste Sprokies: Aspoestertjie

Lank gelede was daar 'n pragtige meisie. Sy het in 'n huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land het 'n groot partytjie gehou. Hy wou trou en het al die jong meisies na die dans genooi. “Ai, ek wens ek kan ook na die dans toe gaan,” het sy gesug. Hierdie titel is 'n heerlike, eenvoudige voorlees-storie!
Gewone prys / Regular price $14.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $14.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!