Skip to product information
1 van / of 5

My 1ste Woordeboek - Afrikaans-English-Sepedi-Zulu

My 1ste Woordeboek - Afrikaans-English-Sepedi-Zulu

A must-have for every multilingual family’s collection! Kids will LOVE building a basic vocabulary in English, Afrikaans, Sepedi and Zulu, with these vibrant and fun illustrations. Themes include: clothing, food, garden, animals, opposites, birds, school, the human body and my family.

‘n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret hê en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Noord-Sotho en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere, kos, tuin, teenoorgesteldes, voëls, diere, skool, my liggaam en my familie. ’n Moet-hê-boek vir elke gesin se boekrak!

Gewone prys / Regular price $20.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $20.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!