Skip to product information
1 van / of 3

Ek leer van kleure

Ek leer van kleure

Hierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op 'n prettige manier vertroud met kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te sê en 'n storie om die kleure van die reenboog te leer ken.

Moedig jou kind aan om die kleure self uit te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken.

Gewone prys / Regular price $9.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $9.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!