Skip to product information
1 van / of 6

Graad 2 Pret Met Afrikaans EAT-Werkboek: Ek Kan Al Hoe Beter Afrikaans Lees, Praat En Skryf!

Graad 2 Pret Met Afrikaans EAT-Werkboek: Ek Kan Al Hoe Beter Afrikaans Lees, Praat En Skryf!

(Scroll down for English)

Hierdie werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die kurrikulum (KABV).

Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping. Die inhoudsopgawe dui duidelik aan wanneer aktiwiteite voltooi moet word. 

This workbook has been developed in compliance with the requirements of the curriculum (CAPS).

The book pays attention to the vocabulary that the child must repeat aloud to ensure that the child can speak Afrikaans fluently by the end of the Foundation Phase and can read graded reading material. The written activities that the child has to complete in accordance with the oral work provide valuable opportunity for practice and inculcation.
Gewone prys / Regular price $14.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $14.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!