Die A4-grootte Ja! Kleuter Aktiwiteits- & Gebedeboek sluit 24 prettige inkleurbladsye, aktiwiteite en gebede.
Die boek kan saam met die Ja! Kleuter Bybel gebruik word, of afsonderlik om kinders te help om in hul verhouding met God te groei. Ideaal vir die opbou van geloof en kennis van die Bybel by die huis, skool en/of vir Sondagskoolaktiwiteite.
Gewone prys / Regular price
$7.50 AUD
Gewone prys / Regular pricePrys op uitverkoping / Sale price
$7.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price/ per
Op uitverkoping / Sale
Uit voorraad / Sold out
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.