Skip to product information
1 van / of 4

Jan Braai Vuurwerke - Resepte, Tegnieke, Raad

Jan Braai Vuurwerke - Resepte, Tegnieke, Raad

As daar nou iemand is wat 'n braaitang met gesag saai, dan is dit Jan Braai. Hy ken elke slaggat wat oor 'n braaier se pad kan kom - en hy weet hoe om dit te omseil. Jan skroom nie om te se presies wat werk en wat nie werk nie: Hoe warm, hoe hoog, hoe lank, hoeveel van wat, en wanneer (indien jy anders dink, is dit jou probleem). Vuurwerke, nou vir die eerste keer in sagteband beskikbaar, is deur Cape Argus beskryf as 'die beste braaiboek ooit' - en meer as 23 000 eksemplare is reeds opgeraap.
Gewone prys / Regular price $35.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $35.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!