Skip to product information
1 van / of 2

Klank en Spelling Gr 1 tot 3

Klank en Spelling Gr 1 tot 3

Slimkoppe Vaardigheidsboek vir Klank en Spelling is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder.

Gewone prys / Regular price $12.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $12.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!