Skip to product information
1 van / of 3

Klein Beertjie Leer van Gehoorsaamheid

Klein Beertjie Leer van Gehoorsaamheid

Kom leer jou kleinding van gehoorsaamheid met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.

Hierdie pragtige volkleur-boekie is ideaal om kinders tussen 3 en 6 te help om aan maniere te dink aan hoe hulle gehoorsaam kan wees. Die vrae agter in die boekie wat aansluit by die tema sal kinders help om die waarheid hul eie te maak.

Gewone prys / Regular price $8.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $8.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!