Skip to product information
1 van / of 3

Leer my lees Tippie Vlak 4 Boek 1-10 (Boekpak)

Leer my lees Tippie Vlak 4 Boek 1-10 (Boekpak)

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Vrolik geïllustreerde leesreeks vir beginnerlesers.  Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Titels in die Vlak 4 boekstel:
1. Tippie se nuwe maat
2. Tippie by die dieretuin
3. Tippie gaan leeupark toe
4. Tippie gaan lughawe toe
5. Tippie maak pizza
6. Tippie se sywurms
7. Tippie soek insekte
8. Tippie vang vis
9. Tippie verjaar
10. Tippie gaan yskaats

Aanbeveel vir Graad 2+ (1e taal) of Graad 3+ (2e taal).

 

Gewone prys / Regular price $49.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $49.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!