1
/
van / of
3
Letters: Slimkoppe Vaardighede
Letters: Slimkoppe Vaardighede
Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.
Gewone prys / Regular price
$9.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$9.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!