1
/
van / of
3
Lisa liefbesie se sewe verlore kolle
Lisa liefbesie se sewe verlore kolle
Ontmoet Lisa Liefbesie, 'n pragtige liewenheersbesie met bloedrooi vlerkies en helder swart kolle. Sy is geliefd deur al die diere op die groot plaas waar sy woon. Maar op haar verjaarsdag gebeur iets skrikwekkends – haar mooi kolletjies verdwyn spoorloos!
Volg Lisa op 'n opwindende avontuur terwyl sy soek vir haar kolle. Ontmoet vriende soos Kollehond, Bessie die Frieskoei, en Takelane Tarentaal, wat almal probeer help om die raaisel op te los. Sal Lisa haar kolletjies vind voordat haar verjaarsdagpartytjie verby is?
Gewone prys / Regular price
$22.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$22.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability



Boekwurm - vir ons mense en ons taal!
