1
/
van / of
3
50 Vrae Oor Die Menslike Liggaam
50 Vrae Oor Die Menslike Liggaam
Hierdie boek gaan oor enigiets oor die menslike liggaam waaroor jy nog ooit gewonder het. Jy gaan alles uitvind oor bene, spiere en nog veel meer... Dis nie 'n ensiklopedie of 'n omvattende ontleding nie, maar iets veel beter. Dis 'n lekker vinnige manier om te speel én leer!
Met bordspeletjie binne-in die boek, plus 'n QR-kode na 'n digitale ervaring.
Sien ook: 50 Vrae oor hoe om my planeet te red
Gewone prys / Regular price
$15.00 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$15.00 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability



Boekwurm - vir ons mense en ons taal!
