My Eerste Woorde Bybel
My Eerste Woorde Bybel
Ontwikkel peuters se vroeë praat-, luister- en waarnemingsvaardighede terwyl hulle leer om verskillende diere, mense en voorwerpe te herken.
My eerste woorde Bybel met sy vyf bekende Bybelstories sal peuters se …
• Woordeskat uitbrei met 70 woorde, soos ma, pa, blom, son, reënboog, vis, voël, muis, engel en skaapwagter.
• Beeld- en woordherkenning aanmoedig met kleurvolle prentjies saam met elke woord sodat hulle die woord met die prentjie kan assosieer.
• Begrip verbeter omdat hulle “wie”- en “waar”-vrae moet beantwoord deur na die regte prentjie te wys.
• Leesvaardigheid ontwikkel wanneer hulle die woorde moet klank.
My eerste woorde Bybel is ’n opvoedkundige kartonboekie wat kleingoed op ’n prettige manier noodsaaklike vroeë vaardigheid help leer.

Gewone prys / Regular price
$19.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$19.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per