1
/
van / of
3
My Eie Bybel
My Eie Bybel
My eie Bybel is die perfekte geskenk. Hierdie Kinderbybel bevat 'n versameling van al die klassieke, gewildste Bybelstories, waaronder al die immergroen gunstelinge wat by almal byval vind.
Die stories word op ’n eenvoudige manier deur Bethan James aangebied sodat die kleinspan dit sal kan verstaan. Al die stories is kleurvol geïllustreer deur die ervare kinderboek-illustreerder, Estelle Corke.
(Hardeband, 144 mm x 178 mm, 141 bladsye)
Gewone prys / Regular price
$17.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$17.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability



Boekwurm - vir ons mense en ons taal!
